CENTURION WRESTLING GYMNASIUM

CENTURION STOEI GIMNASIUM

Thursday, February 23, 2012
        Register
    
Enter Title

NOORD-GAUTENG LIGA - SATERDAG 29 OKTOBER 2011


CSG se A-Liga span vir 2011

 

CENTURION vs MENLOPARK

Punte  
  CSG Menlo
0/20 Mikael Morkel CSG verloor teen Gerhard Breytenbach 0 2
0/22 Brendin Louw CSG verloor teen Ian van Heerden 0 2
0/24 Rianco Langevelder wen teen Steven Nel 2 0
0/27 Mika Lehmkuhl alleen in gewig 1 0
0/30 Hein Coetzee CSG verloor teen Xander MacGregor 0 2
0/33 CSG het nie stoeier nie Shaun le Roux wen 0 1
0/36 Brandon Kidson Alleen in gewig 1 0
0/39 Ernst Bester CSG wen Andrew MacGregor 2 0
0/42 Francois de Wit CSG alleen in gewig 1 0
0/46 Owen Cilliers CSG wen Obed Ngoepe 2 0
0/50 Estian Fourie CSG wen Anthony MacGregor 2 0
0/54 CSG het nie stoeier nie Wesley Butters wen  0 1
0/58 Bokang Masunyane CSG wen Arno le Roux 2 0
0/63 CSG het nie stoeier nie Shane Burger wen 0 1
0/69 CSG het nie stoeier nie Leonard Gregory wen 0 1
0/76 Johan Potgieter CSG wen Wian Human  2 0
0/85 Christo Labuschagne alleen in gewig  1 0
0/97 geen stoeier  0 0
0/120 Johann van Niekerk alleen in gewig  1 0
  17 10

 

CENTURION VS TUKS

   
  CSG Tuks
0/120 Johann van Niekerk wen Willem van Nieuwkoop  2 0
0/97 geen stoeiers  0 0
0/85 Christo Labuschagne wen Ockie Pienaar  2 0
0/76 Johan Potgieter wen Henry Linde  2 0
0/69 CSG het nie stoeier nie Ernst Kotze wen  0 1
0/63 CSG het nie stoeier nie Elandre Beukes wen  0 1
0/58 Bokang Masunyane wen Martin Els deur ontreking  2 0
0/54 CSG het nie stoeier nie Dylan Marais wen  0 1
0/50 Estian Fourie wen Alex Stenos  2 0
0/46 Reynard Louw wen Ruan Botha  2 0
0/42 Francois de Wit wen Storm Grobler  2 0
0/39 Ernst Bester wen Ulrich Benadie 2 0
0/36 Brandon Kidson wen Marnus Linde 2 0
0/33 CSG het nie stoeier nie Arno van Zijl wen 0 1
0/30 Hein Coetzee verloor teen Xander Coetzee 0 2
0/27 Mika Lehmkuhl wen Leon Myburgh  2 0
0/24 Rianco Langevelder wen Schalk Ludick  2 0
0/22 Brendin Louw wen Luke Grobler  2 0
0/20 Mikael Morkel verloor teen Regard Nel 0 2
  24 8

 

Die Uitvoerende bestuur van NGS het besluit om die klubs her in te deel vir die liga na aanleiding van die getal geregistreerde stoeiers soos teen die einde Junie. Die indeling sal voorlopig soos volg wees:

  • A-liga: Centurion, TUKS, Menlopark
  • B-liga: Reitz, Rustenburg, Akasia
  • C-liga: Moot, Johan Theron, Zenzele (Soshanguve), Kiesling

Ouderdomme: onder 7 jaar tot onder-20 jaar.


Gewigte: o/20, 20-22, 22-24, 24-27, 27-30, 30-33, 33-36, 36-39, 39-42, 42-46, 46-50, 50-54, 54-58, 58-63, 63-69, 69-76, 76-85, 85-97, 97-120kg = 19 gewigte.

Toernooi reels:
1. Die Hoof spanbestuurder trek die lotings nommer om die stoei volgorde te bepaal. Loting geskied per span.
2. Span inskrywings word op SAMS gedoen, inskrywings sluit 06:45 die oggend van die toernooi. Kyk asb of hierdie reg is
3. Spanne kan uit meer as een stoeier per gewig bestaan wat tussen kragmetings geruil kan word.
4. Alle gewigte waar daar stoeiers ingeweeg het, moet aan alle rondtes deelneem, behalwe in die geval waar ΄n stoeier agv ΄n besering vir die toernooi onttrek.
5. Voor elke kragmeting moet 'n finale spanlys aan die lotingsbeamptes gegee word.
6. Punte toekenning: 2 punte vir 'n wen en slegs een punt as daar nie 'n opponent is nie.
7. Wenner van kragmeting is span met die meeste aantal wedstryde gewen -- insluitende loslootjies.
8. Indien gelykop – 1ste span met meeste valle en 2de oorskadu's.
9. Westryde duur 3 X rondtes van 2 minute met 30 sekondes rustyd.
10. Klubs stoei rondomtalie teenmekaar. Verloorder in A-liga stoei promosie-relegasie teen wenner van B-liga en so ook tussen die B-liga en die C-liga.
11. Indien klubs saam deelneem moet dit in die begin van elke jaar deurgegee word en dan onder 'n unieke identiteit deelneem wat in die laagste liga begin.
12. Stoeiers wat wil deelneem moet ten minste 30 dae voor die liga reeds geregistreer wees.

Orde reëlings:
Die 2 spanne sal toe gelaat word om op die kant van die mat te sit, wat bestaan uit die deelnemers aan die spesifieke rondte, plus 1 afrigter.
Geen drank sal op die terrein toe gelaat word nie. Drankmisbruik binne en buite stoei saal sal hanteer word dmv eksterne sekuriteitsfirma (“bouncers”).
Enige persoon wat himself/haarself skuldig maak aan gedrag wat onaanvaarbaar is vir die bestuur van Noord-Gauteng Stoei sal toegang tot toekomstige toernooie verbied word.
Die A-liga word op mat 4 in die klein saal gehou waar meer ruimte rondom die matte is. Beamptes van ander Verenigings met Kategorie en hoër graderings sal optree by die A-liga Indien 'n klub nie deelneem aan die Liga nie sal dit die volgende jaar in die laagste liga in gedeel word.
Klubs moet voor of op 30 Junie aandui of hul wel aan liga gaan deelneem, al dan nie. Redes moet verskaf word as klubs nie gaan deelneem nie.  Rustenburg en Kiesling se deelname is nog nie bevestig nie vir 2011 nie.

Centurion Wen A-Liga

The team's motto is "NEVER SURRENDER".  

 

CSG wants to thank our anonomous sponsor for the T-Shirts for the League team.

 

 

______________________________________________________________________________________________
CSG Sponsors and Partners



Quote for the week:

"The victory of success
is half won when one
gains the habit
of setting goals
and achieving them.
"
Og Mandino

 

 South African Sports Confederation and Olympic Committee (SASCOC)

www.sascoc.co.za

South African Sports Confederation and Olympic Committee (SASCOC)

Youth Olympics 2010 in Singapore 


__________________________

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Privacy Statement  |  Terms Of UseCopyright © 2007-11 by Centurion Wrestling